The Gift
The Gift | Agulhas Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (51)
The Gift is a quaint, fully contained private garden cottage, offering guests comfortable beds with white linen. The Gift is situated in a peace haven, Agulhas, close to the sea surrounded by a national park.
The accommodation offers non-smoking accommodation for 2 in a private garden. The unit has 2 single beds. The cottage has a Weber for barbecues. There are also 2 bicycles available for guests use. Wi-Fi is offered.
There is the use of a laundry for stays longer than 3 days.
It is situated close to the sea, tidal pools, the lighthouse and the southernmost tip of Africa. There are a few restaurants, supermarkets, coffee shops and a gift shop. Drive to Arniston and Elim to explore the beautiful coast, or visit the Black Oystercatcher in Bredasdorp for a delightful meal. The coast offers a famous fishing destination and the harbour offers the attractions of the fishing boats returning, laden with fresh fish and the pier for the anglers. There are pet stingrays and a seal waiting to be fed.
The accommodation offers non-smoking accommodation for 2 in a private garden. The unit has 2 single beds. The cottage has a Weber for barbecues. There are also 2 bicycles available for guests use. Wi-Fi is offered.
There is the use of a laundry for stays longer than 3 days.
It is situated close to the sea, tidal pools, the lighthouse and the southernmost tip of Africa. There are a few restaurants, supermarkets, coffee shops and a gift shop. Drive to Arniston and Elim to explore the beautiful coast, or visit the Black Oystercatcher in Bredasdorp for a delightful meal. The coast offers a famous fishing destination and the harbour offers the attractions of the fishing boats returning, laden with fresh fish and the pier for the anglers. There are pet stingrays and a seal waiting to be fed.
The Gift
- Configuration :
- Bed :
- Priced From : R580 per unit
- Capacity : 2
Description still to be written
Local area description
Ons het lekker gebly eie privaat tuintjie en tekort aan niks. Ons sal The Gift overseer aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Eenheid netjies, volledig toegerus en genoeg ruimte.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons was aangenaam verras. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen en nog meer. Die weer was ons nie gunstig nie, maar dit was beskut genoeg om te braai. Liz en Mike het ons verblyf ‘n plesier gemaak. Absoluut fantasties vir oornag, dankie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Net een nag daar oornag, sou graag langer wou bly, maar het alles wat ons nodig gehad het. Kaap Agulhas en Struisbaai is ‘n plek waar mens jou hart kan verloor. Bestuurders is baie vriendelik en gesellig, gee graag raad oor eetplekkies en aktiwiteite in die dorp.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The Gift is ‘n pragtige netjiese plek en eienaars net so vriendelik! Ek beveel dit sterk aan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker plek met skitterende en vriendelike gashere!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was n wonderlike ervaring, Mike en Liz het uit hul pad gegaan om te help. Die netwerke was af vir die kaartmasjiene en atms en hulle het selfs geoffer om vir my kontant te leen. Hulle is regtig ongelooflike mense, het baie tuis gevoel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wat ‘n knus, “poppige” plekkie! Silwerskoon, met die mooiste aandag aan detail. Ons het heerlik gebly, die gasvrou, Liz, het ons baie vriendelik verwelkom. Ek moes na die 2de beker koffie in die pragtige privaat tuintjie die volgende oggend myself behoorlik wegskeur om aan die gang te kom. Die voëltjies was opvallend mak en het sommer hier digby ons geëet en gekwetter. Ja ek sal dit duisend maal aanbeveel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie vriendelik ontvang. Netjiese en skoon verblyf wat meer bied as wat verwag word. Sal beslis aanbeveel vir enigeen wat daardie omgewing besoek om daar oor te bly. Liz en haar man was altyd beskikbaar om inligting oor die omgewing te gee. Baie dankie dat ons vir die paar dae daar kon oornag.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het getoer en ongelukkig net een aand oor geslaap. Maar dit was heerlik daar.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons self-catering was netjies. Dit was baie mooi en gerieflik. Die mense wat ons geakkommodeer het was vriendelik en wou heeltyd seker maak alles is reg! Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand om daar te slaap!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die warm water stortkraan het nie gewerk nadat ons 11:00 die aand na ‘n hele dag se reis wou stort nie. Moes die hele naweek die kraan met ‘n tang oop- en toemaak. Die DStv het nie gewerk nie. Die eienaar het nie eers toegesien dat alles in orde is voordat ons opgedaag het nie. Ons was nie baie beïndruk daarmee gewees nie en was dit nog die slegste oornagkeuse wat ons nog gemaak het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Liz en Mike was baie gasvry en ons het dadelik tuis gevoel. Die woonstel is baie netjies met kraakvars beddegoed en skoon handdoeke. Ons het die verblyf baie geniet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Eienaar Liz en haar man het ons dadelik welkom laat voel! Huisie is pragtig, gemaklik, netjies en sentraal. Ons het ‘n heerlike tyd gehad en sal vir seker in die toekoms weer bespreek en dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek waar mens dadelik tuis voel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek en my man het ons tyd by The Gift terdeë geniet. Die ontvangs en die atmosfeer was onbeskryflik goed.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjiese blyplekkie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mike en Liz is wonderlike mense. Dit is nie die eerste keer dat ons by hulle tuisgaan nie en ons sal beslis in die toekoms weer en weer by hulle bly. Baie dankie weereens vir julle gasvryheid. Ons het vreeslik lekker gebly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Lieflike, skoon verblyf. Gasvrye eienaars! Pragtige omgewing!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Het eienaar verwittig van stukkend stort, maar verder lekker geslaap niks klagtes.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons was gasvry ontvang. Plekkie was pragtig en skoon en gesellig! Ons het dadelik tuis gevoel, wens ons kon langer gebly het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was daar vir een aand en was baie goed ontvang en plek is maklik om te kry. Dit is ‘n baie oulike plekkie en alles binne die woonstel is uniek. Slaap met die klanke van die see.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kothuis is pragtig en smaakvol ingerig en volledig toegerus. Liz en Mike is baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was werklik aangenaam en ons sal dit heelhartig aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mike en Liz is twee wonderlike gashere. Niks was vir hulle moeite nie en hulle was baie behulpsaam. Ons gebruik LekkeSlaap baie en dis een van die beste bestemmings wat ons nog in gebly het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit het soos huis gevoel. Ons was onmiddellik tuis en op ons gemak. Die wind kan maar waai, die tuintjie is beskut en gemaklik. Geen see-uitsig nie, maar jy kan hom hoor. Heerlik! The Gift is nie net die naam van die kothuis nie, maar Mike en Liz het ook “the gift” om mense op hulle gemak te laat voel. Hulle is ingelig oor die omgewing en baie hulpvaardig. Ons sal vir seker terug wees vir nog ‘n kuier.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly by The Gift. Dit was maar koud, maar ons het gebruik gemaak van die DVD’s onder komberse wat die dag beter gemaak het. Dit was ook lekker om ‘n draai te kon ry met die fietse waarmee ons Struisbaai verder kon verken. Sal dit beslis aanbeveel vir ‘n paartjie!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Advertensie weerspieël nie die blyplek nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Tipiese Kaapse stormweer ondervind. Goeie geleenthede vir fotografie geskep. The Gift bied alles, en die reisiger hoef niks saam te vat nie. ‘n Binnebraai sou beslis handig gewees het gedurende die stormweer. Daar is wel volledige geriewe buite vir wanneer die weer beter is.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Pragtige plekkie en ten volle toegerus. Die eienaars baie aangename mense – Ons het heerlik gerus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gawe gasheer en gasvrou. Netjiese eenheid. Heerlik gekuier en lekker gestap. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Netjies en skoon en goed toegerus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het ‘n baie lekker, rustige naweekwegbreek gehad.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Bekostigbaar, gemaklik en gerieflik. Sal beslis weer daar bly!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons was so gelukkig met ons verblyf. Ons kannie wag om terug te gaan nie!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mike and Liz are the best hosts ever! We really enjoyed our stay there. The apartment was so beautiful, cozy and clean. From the moment we arrived we felt at home! Liz and Mike were so welcoming and helped us with everything. We were sad that we had to continue with our trip because it was such a great place!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het net een nag oorgebly en L’agulhas en Struisbaai verken. Ons het heerlik gebly in die oulike, baie netjiese, silwerskoon plekkie met baie gawe eienaars.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ideaal vir reisigers wat elke nag op ‘n ander dorp wil oorslaap. Netjies. Veilig. Vriendelike eienaars.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het vriendelike, hartlike ontvangs gehad. Die plekkie is klein, maar smaakvol ingerig met alles wat nodig is. Die ideale gasheer en gasvrou, selfs een yskoue dag is ons verras met ‘n heerlike warm koppie sop. Daar is moeite gedoen met klein goedjies om jou onmiddellik tuis en spesiaal te laat voel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons sal definitief weer hier bly! Die eienaars is vreeslik vriendelik en behulpsaam en die eenheid het alles in wat ons nodig kon kry. Die stilte was heerlik!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mike en Liz het ons baie welkom laat voel en baie moeite gedoen.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eenheid is goed en stylvol toegerus (sonder die onnodige tierlantyntjies en fieterjasies wat ongelukkig in so baie gastehuise/selfsorg-eenhede voorkom). Dis rustig geleë, baie naby aan die see. Die eienaars is besonder vriendelik en behulpsaam, maar respekteer gaste se privaatheid. Ons het lekker gebly en sal graag weer kom.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal enige tyd weer by The Gift tuis gaan. Nie net is dit privaat en rustig nie, maar jy word vriendelik ontvang. Die dag na jou eerste aand word daar gevra of als reg is tot jou verwagtinge. Dit gebeur nie by ander plekke nie. The Gift sal weer my bespreking kry as ons weer Kaap toe gaan met verlof, en ek sal definitief weer deur LekkeSlaap gespreek. Jul diens is puik!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
It was clean and neat with off road parking. The owners went out of their way to make sure that we were comfortable at all times. It was a very peaceful place and we enjoyed the birdlife and the great magazines as well!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was lekker om in The Gift te kon tuisgaan en ek kan die plek sonder twyfel aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was ‘n baie rustige en lekker ervaring, het tuis en spesiaal gevoel en sal definitief weer daarvan gebruik maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Exceptionally kind and friendly owners. Lovely and quiet area.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Nice and clean. Owners are very friendly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Perfek vir ‘n wegbreeknaweek!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryActivities OnsiteFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteActivities NearbyParking Facilities
- Braai Area
- Horse Riding
- Fishing
- Bird Watching
- Cycling
- Mountain Biking
- Swimming
- Braai Area
- Kitchen Facilities
- Laundry Service
- No Smoking Indoors
- Self Catering
- Afrikaans
- English
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Horse Riding
- Fishing
- Bird Watching
- Wine Tasting
- Cycling
- Game Viewing
- Mountain Biking
- Swimming
- Off Street Parking